MIAULI 1: Die Seeslang

Miauli die seevaarder gaan by 'n eiland aan om vars water en kos te kry, wanneer hy afkom op 'n voëltjie met die naam Veertjies. Veertjies vertel hom van Musiekeiland, 'n plek waar die diere pragtig sing. Miauli besluit om soontoe te vaar en vir Veertjies ook 'n geleentheid soontoe aan te bied, aangesien Veertjies sy vlerk seergemaak het. Maar oppad soontoe begin iets skielik aan die skip te stamp. Dis 'n reuse seeslang! SEE MORE...


Load more...