Speelfilm: WELKOM OP MUSIEKEILAND!

Miauli die kat is 'n seevaarder wat met sy skip die wêreld verken. Op 'n dag ontmoet hy 'n voëltjie wat hom vertel van Musiekeiland, 'n plek waar die diere pragtig sing. Miauli besluit om die plek te gaan verken, en daar beleef hy die wonderlikste avonture! Met die hulp van die inwoners van daardie eiland, bou Miauli vir hom 'n huis en plant ook 'n tuin aan. Dis nou te sê as Hermanus die brak hom lank genoeg met rus sal laat om iets staan gemaak te kry! SEE MORE...


Load more...